Books

Karoonag En Ander Verhale #2020

Karoonag En Ander Verhale By Deon Meyer Karoonag En Ander Verhale Lemmer se Eerste Wet Moenie Betrokke Raak Nie Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het Maar toe staan hy op vat sy Glock onder die bed raak en neuk met sy
  • Title: Karoonag En Ander Verhale
  • Author: Deon Meyer
  • ISBN: 9780798151177
  • Page: 469
  • Format: Paperback
  • Karoonag En Ander Verhale By Deon Meyer Lemmer se Eerste Wet Moenie Betrokke Raak Nie.Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in Want daar was n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton Wat hy so graag wil h.En nouLemmer se Eerste Wet Moenie Betrokke Raak Nie.Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in Want daar was n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton Wat hy so graag wil h.En nou Nou het plaasaanval ontvoering geword Nou jaag hy soos n besetene om n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red Met n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie Karoonag verby is.Hierdie nuwe kortverhaalbundel, Karoonag en ander verhale, is n groep heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal Stiltetyd.
    Karoonag En Ander Verhale By Deon Meyer
    • [E-Book] ✓ Free Download ✓ Karoonag En Ander Verhale : by Deon Meyer ↠
      469 Deon Meyer
    • thumbnail Title: [E-Book] ✓ Free Download ✓ Karoonag En Ander Verhale : by Deon Meyer ↠
      Posted by:Deon Meyer
      Published :2019-05-16T11:03:45+00:00

    About "Deon Meyer"

    1. Deon Meyer

      Deon Meyer was born in the South African town of Paarl in the winelands of the Western Cape in 1958, and grew up in Klerksdorp, in the gold mining region of Northwest Province.After military duty and studying at the Potchefstroom University, he joined Die Volksblad, a daily newspaper in Bloemfontein as a reporter Since then, he has worked as press liaison, advertising copywriter, creative director, web manager, Internet strategist, and brand consultant.Deon wrote his first book when he was 14 years old, and bribed and blackmailed his two brothers into reading it They were not impressed hey, everybody is a critic Deon MeyerHeeding their wisdom, he did not write fiction again until he was in his early thirties, when he started publishing short stories in South African magazines I still believe that is the best way to learn the craft of writing Short stories teach you a lot about story structure and you have limited space to develop character and plot, says Deon.In 1994 he published his first Afrikaans novel, which has not been translated, simply because it was not good enough to compete on the international market However, it was a wonderful learning experience.All later novels have been translated into several languages, including English, French, German, Dutch, Italian, Spanish, Danish, Norwegian, Swedish, Russian, Finnish, Czech, Romanian, Slovakian and Bulgarian.Deon lives in Melkbosstrand on the South African West Coast with his wife, Anita, and they have four children to keep them busy Lida, Liam, Johan and Konstanz.Other than his family, his big passions are motorcycling, music he is a Mozart fanatic, but loves rock n roll too , reading, cooking and rugby he unconditionally supports the national Springbok team and the Free State Cheetahs provincial team.

    466 Comments

    1. Kort verhale is nie gewoonlik my ding nie, maar ek love Deon Meyer so sal n uitsondering vir hom maak Dit was lekker om van die ou karakters te sien, Bennie Griessel is verseker my favorite, maar net so lekker om nuwes te ontdek Ek het ook geniet om biejie van n fantasy element in die laaste storie te sien.


    2. Goeie boek Ek was nie lus hiervoor nie, omdat ek n vol boek verkies bo kort stories, maar ek was aangenaam verras Wat ek baie geniet het, is die hoofstukke na die stories waarin Deon verduidelik hoe sy karakters ontwikkel het en waar die stories vandaan kom Dis goed om ook te verstaan hoe sy ander boeke en karakters ontwikkel het.



    Leave a Comment